Verjaarsdag ...
‘n herdenking van geboortedag;
‘n feestelike dag vol vieringe;
‘n album vol “priceless memories”;
die natuur se manier om te sê dat ons moet koek eet;
die dag waarop jou foon oorval word met boodskappe en
jou sosiale platforms propvol boodskappe sal wees
LVK Parties maak dit moontlik dat mamma en pappa agteroor kan sit en die dag saam met die verjaardag maatjie, familie en vriende kan geniet.
LVK Parties : your one stop party venue
Kontak Marlene (076 932 8832) vir meer inligting