Tema Bespreking
By Land-van-Kabouters vind leer speel-speel en lag-lag plaas, want gelukkige kinders is soveel meer ontvanglik om te leer en te groei - fisiek en emosioneel
Kwartaal 1
Ek is spesiaal : liggaamsdele
Ek is spesiaal : sintuie
Ek is groot : gesonde tande
Ek is groot : higiëne
Ek voel : emosies
My gesin
My familie
Kwartaal 2
Herfs
Troeteldiere : hondjies
Troeteldiere : katjies
Voëls
Op die plaas
Babadiere op die plaas
Ek leer my vorms
Ek leer my kleure
Ek hoor geluide
Kwartaal 3
Winter
Vervoer : wiele
Padveiligheid
My veiligheid
Die see
Water is lewe
Bome & hout
Lente
Ek soek goggas : insekte
Kwartaal 4
Ek help graag
Sport
Wilde diere
Somer
Beroepe
Ek eet : groente & vrugte