Buitemuurse Aktiwiteite
Om vir ons kinders blootstelling en gefokusde ontwikkeling te bied, word verskeie eksterne aktiwiteite by LVK aangebied. Ons poog egter dat hierdie aktiwiteite nie bots met LVK se stimulasieklasse nie.
Buitemuurse instansies bied hul produk op ons perseel aan en is moet ouers direk met hierdie partye kontrakteer.
- Playball
- Ballet
- Dance Tots
- Rugga Roots
- Spraakterapeut