Finansies
Land-van-Kabouters is 'n privaat instansie en is ons voortbestaan derhalwe direk afhanklik van ons vermoë om 'n uitmuntende produk en diens daar te stel en daarmee gekoppel die positiewe ondersteuning en bystand wat ons van ouers ontvang.
Land-van-Kabouters is 'n belegging in elke kind se toekoms.
BETALINGS BELEID
- Fooie is maandeliks vooruitbetaalbaar vir 12mnde
- Gelde moet verkieslik via EFT plaasvind
- Fooie word jaarliks hersien
DAGSORG 2021 Fooie (4mnde tot 5 jariges)
Inskrywingsfooi | R 750.00 |
Voldag (07:00 - 17:30) 1ste Kind | R2,745.00 |
Voldag (07:00 - 17:30) 2de Kind | R2,555.00 |
Voldag (07:00 - 17:30) 3de Kind | R2,330.00 |
3/4 Dag (07:00 - 15:00) | R2,410.00 |
1/2 Dag (07:00 - 12:00) | R2,130.00 |
1/2 Dag 3 x dae per week | R1,870.00 |
Per Voldag ekstra | R 220.00 |
Per Oggend ekstra | R 170.00 |
Per Middag ekstra | R 95.00 |
alle etes en versnapperinge ingesluit |
NASORG 2021 Fooie (6 tot 13 jariges)
Inskrywingsfooi | R 500.00 |
Fooi | R1,450.00 |
Ekstra vervoer | R15 per rit |
Vakansiesorg | R40 |
alle etes en versnapperinge ingesluit |